Liefde is altyd daar – Stef Bos

Jy kan die liefde liefhê
Jy kan die liefde haat
Jy kan die liefde breek
En jy kan die liefde maak
Jy kan die liefde verklaar
Jy kan die liefde verswyg
Jy kan die liefde soek
Jy kan haar ook ontwyk

Maar die liefde is altyd daar
Soos die son wat in die nag
Haar lig gee aan die maan
Jy sien haar nie
Maar sy is daar

Die liefde is altyd daar
Jy kan die liefde droom
Leef..verlies..vergeet
Jy kan met haar dans
En reis oorals heen
Soms sien jy liefde saam
Soms sien jy dit alleen

Ons kan mekaar
Die oorlog verklaar
Ons kan in die nag
In die oneindigheid staar
Ons kan aan die rand
Van die afgrond staan

Maar die liefde is altyd daar…

Laat een reactie achter

Het e-mailadres wordt niet gepubliceerd. Vereiste velden zijn gemarkeerd met *